Tyron Davidowitz wen Hermanus Ope

Tyron Davidowitz het vandag die Hermanus Ope gewen met ‘n telling van 142 – 2 houe onder baansyfer.
Hierdie sege moet vir Davidowitz baie beteken, want hy het die laaste maande besonder konstante gholf gespeel en op die vooraand van die SA IPT-toernooi waar hy die Boland gaan verteenwoordig sal hierdie sege baie doen vir sy selfvefrtroue.
Davidowitz is ‘n vegter op die gholfbaan en gee altyd sy heel beste. Die Hermanus-klub kan baie trots op hom wees.

TELLINGS:

1 Tyron Davidowitz Hermanus 70 72 142
2 Liam Cloete Waterkloof 72 71 143
3 Luan Boshoff Stellenbosch 74 71 145
4 Karl Ochse Stellenbosch 75 71 146
5 Hennie O'Kennedy Stellenbosch 74 72 146
6 Donovan Liddicoat Strand 75 73 148
7 Anton Pieters Pearl Valley 74 74 148
8 Henk Geldenhuys The Links (Fancourt) 74 75 149
9 Keagan Thomas Pearl Valley 76 73 149
10 Stefan Blommaert KD/Mowbray 72 78 150
11 Philip Taberer Hermanus 77 74 151
12 Phillip Swanepoel De Zalze 72 80 152
13 Hans-Jurie Human Oubaai 78 75 153
14 André Loots Arabella 76 77 153
15 Dirk van der Merwe Hermanus 80 75 155
16 Janneman Vlok Worcester 82 73 155
17 Cornel Muller Ceres 78 77 155
18 Ryk van Schoor Worcester 74 81 155
19 Pieter Coetzee Stellenbosch 77 79 156
20 Jurian Mostert Theewaterskloof 73 83 156
21 LB Boshoff Theewaterskloof 83 74 157
22 Daniel van der Merwe Hermanus 82 76 158
23 Meyer Pauw Stellenbosch 81 77 158
24 Francois van Zyl Paarl 79 81 160
25 Dave Johnston Bellville 79 82 161
26 Johan (Jorrie) Jordaan Swellendam 79 83 162
27 Wernich Human Stellenbosch 81 82 163
28 Jan Cloete Hermanus 83 81 164
29 Albert Streicher Hermanus 81 84 165
30 Stefan Burger Kleinmond 81 84 165
31 Andy St Leger De Zalze 81 84 165
32 Chris Pretorius Cathedral Peak 85 81 166
33 Arno Müller Pinnacle Point 86 82 168
34 Damian Grib Hermanus 83 85 168
35 Adrian Kuiper Hermanus 88 81 169
36 Lieb Louw Hermanus 85 84 169
37 Mikki Milne Hermanus 85 86 171
38 David Westbrook Hermanus 85 88 173
39 Eddie Whitehead Kleinmond 90 84 174
40 Robbie van Heerden Milnerton 88 87 175
41 Pieter Loubser Gansbaai 90 91 181
42 John Ruddy Hermanus 91 92 183

Category: