Swanepoel baas in Arabella Ope

Die Matie-student Philip Swanepoel wat pas gekies is vir die Bolandse IPT-span het vandag Araballa se Ope-toernooi gewen. Weens geweldige stormagtige toestande (die wind het die balle rondgewaai op die setperke) moes die 2de ronde stopgesit word en die ope is oor slegs een ronde beslis.
Swanepoel se mede-spanmaat in die Boland IPT-span, Hennie O’Kennedy was in die tweede plek.

TELLINGS:

Philip Swanepoel 70
Hennie O’Kennedy 72
Alan Sinclair 73
Karl Ochse 74
Ryk van Schoor 74
Ethan Smith 75
Meyer Pauw 76
Philip Taberer 76
Keagan Thomas 77
Tyron Davidowitz 78
Luan Boshoff 78
Jurian Mostert 79
Andre Loots 80
LB Boshoff 82
Paul Baatjies 82
Dean Myburgh 82
Niewoudt Heerschap 84
Clayton Muller 85
Morne Pentz 85
Jaco de Kock 86
Colin Gerryts 87
David Barnard 87
Neel van Heerden 87
Dirk van der Merwe 87
Andre Ficks 88
Louis Herman 89
Gursvine Reid 89
Werner Human 90
Gregor Pfaff 91
Dylan Pretorius 92
Damian Grip 94
Carlo Philander 94
Johan Theron 97

Category: