Spanne berei voor vir nasionale toernooie

Die Bolandse Senior IPT-span het gister op Worcester in 'n oefenwedstryd kragte gemeet teen die Bolandse Platteland-span. Vir albei spanne was dit goeie voorbereiding vir die nasionale toernooie wat kom.
UITSLAE:

BEURTSPELLE (Platteland-span eerste genoem)

Ryk van Schoor en LB Boshoff klop George Bezuidenhout en Franz Lohbauer 5/3
Anton Pieters en WP Botha klop Archie Steyn en Ferdi van der Merwe 3/1
Daniel Cronje en Ethan Smith klop Andre van Dyk en Peter van Coller 1 op
Kosie Conradie enLouritz Loubser verloor 5/4 teen Francois le Roux en Jorrie Jordaan

ENKELS

Van Schoor klop Bezuidenhout 7/5
Loubser verloor teen Jordaan 2/1
Boshoff klop Lohbauer 3/2
Pieters verloor teen Van Coller 5/4
Cronje klop Steyn 4/3
Botha klop Van der Merwe 2/1
Conradie verloor teen Van Dyk 2/1
Smith klop Le Roux 1 op

PLATTELAND 8 SENIORS 4

Category: