Phillip Swanepoel swaai septer op Swellendam

Phillip Swanepoel se eerste ronde van 66 tydens die Swellendam Ope het die grondslag gelê vir sy oortuigende sege tydens hierdie toernooi.

TELLINGS
139 - P. Swanepoel 139,
143 - W. Olivier 143,
146 C. Muller 146,
148 R. van Schoor 148, D. Barnard 148,
149 A. Ficks, A. Keffers 149,
150 - J. Jordaan 150
152 A Rooi, C Timm, K Keffers, W Rossouw
154 P Baatjies, K Keffers
155 J Cloete, J Human
157 – D van der Walt
159 – T Mouton, L Buys
161 – P Pienaar jnr
162 – J Viljoen
163 – J Laubscher
164 – C Hanekom
165 – C Philander
166 – G Reid
168 – A. Nesimowski
171 - M Jordaan, H Baatjies
172 – G Human
173 – P Herselman, A Nel
175 – J Hanmer
178 – W Spilhaus, D van der Merwe
181 – H Pienaar

Category: