Ochse baas in Ceres Ope - maar het gesweet vir sege

Karl Ochse (Stellenbosch) het vandag die Ceres Ope gewen, maar dit het bloedsweet gekos.
Die spelers het ‘m uitdagende dag gehad op die Ceres-gholfbaan. Die baan wat in ‘n puik toestand was het baie lof gekry van die spelers, maar dit het nie maklik gespeel nie.
Oche, Hennie O’Kennedy en die plaaslike uitblinker van Ceres Vincent Hewitt was na twee rondes gelyk op 142 en moes uitspeel.
Die eerste uitspeelputjie is gedeel, maar Hewitt is uitgeskakel na die 2de putjie en toe was slegs Ochse en O’Kennedy oor. Hulle het mekaar opgekeil vir die volgende paar putjies voordat Ochse op die 6de uitspeelputjie die toernooi beklink het.
Ochse se tweede ronde telling van 68 was die beste van die dag.
TELLINGS:

Karl Osche Stellenbosch 74 68 142
Hennie O'Kennedy Stellenbosch 70 72 142
Vincent Hewitt Ceres 71 71 142
Ryk van Schoor Worcester 73 70 143
Aidon Willemse Theewaterskloof 70 74 144
Clement de Bruin Ceres 72 72 144
Jaco Spies Stellenbosch 71 73 144
LB Boshoff Theewaterskloof 73 71 144
WP Botha Devonvale 71 73 144
Casper de Bruin Ceres 70 75 145
Archie Steyn Devonvale 71 75 146
Ethan Smith Paarl 73 74 147
Jaco Pieters Devovale 73 74 147
Keenan Africa Stellenbosch 71 76 147
Andre Loots Arabella 77 71 148
Andre van Dyk Langebaan 77 72 149
Riaan Lewis KDM 75 74 149
Carlos Losper Theewaterskloof 75 75 150
Daniel Cronje Paarl 76 74 150
Brende Bergs Stellenbosch 81 70 151
Jurian Mostert Theewaterskloof 75 76 151
Keegan Couch Mossel Bay 74 77 151
Riaan Rooi Riverside 77 74 151
Brenden Els Bellville 74 79 153
Paul Baatjies Swellendam 79 74 153
Coenraad Swanepoel Montagu 80 74 154
Keanen Keffers Lutzville 77 78 155
Arno Muller De Zalza 77 79 156
Hugo Lombard Arendskraal 74 82 156
Klaas Keffers Lutzville 81 75 156
Dick Ross Malmesbury 77 79 156
Hennie Hamer Paarl 77 80 157
Lihan van der Merwe Metropolitan 85 72 157
Charl du Toit Ceres 78 81 159
Stephan Loubser Stellenbosch 79 81 160
Gerhard Jooste Worcester 81 80 161
Jorrie Jordaan Swellendam 79 82 161
Andre Ficks Robertson 83 79 162
Gerhard Claasen Ceres 80 83 163
Robbie van Heerden Stellenbosch 78 85 163
Jan Hendrik Coetzee Paarl 84 78 162
Angelo Keffers Lutzville 85 80 165
Clive Williams Stellenbosch 81 84 165
Luca Schwarte Paarl 85 80 165
JD Pretorius Langebaan 81 85 166
Wernich Human Stellenbosch 81 85 166
Grant Goliath Langebaan 85 83 168
Jaco de Kock Montagu 89 81 170
Danie Jooste TWK 92 92
Dewald Botha Stellenbosch 84 84
Nico Smith Clanwilliam 74 74

Category: