Luan vat voor op Swellendam

Verskeie van die Bolandse IPT-spelers was vandag in aksie tydens die Swellendam Ope en die eerste vyf plekke het almal gegaan aan lede van die Bolandse span.
Luan Boshoff (Stellenbosch) het die toernooi gewen danksy bestendige gholf. Sy wentelling was 141 (71,70). Karl Ochse (Stellenbosch) het skitterend begin met ‘n 68, maar kon nie die momentum volhou nie en was in die tweede plek op 143 na ‘n 75 in die 2de ronde.
Hul Bolandse spanmaats LB Boshoff en Philip Swanepoel was in die derde plek op 144 met Tyron Davidowitz in die 5de plek.

TELLINGS:
L Boshoff 71 70 141
K Ochse 68 75 143
LB Boshoff 76 68 144
P Swanepoel 76 68 144
T Davidowitz 74 72 146
A Loots 76 71 147
C Rooi 74 73 147
P Baatjies 75 73 148
R Rooi 75 74 149
R van Schoor 79 71 150
H Frieslaar 74 76 150
K Thomas 75 76 151
A Ficks 79 73 152
C Philander 84 71 155
A Keffers 79 76 155
C Timm 71 84 155
K Keffers 79 76 155
A Willemse 79 76 155
J Mostert 86 71 157
C Losper 84 73 157
S Adriaanse 81 78 159
J Jordaan 81 79 160
D Wattrus 80 83 163
G Reid 83 80 163
A Muller 81 82 163
F Theron 83 83 166
C Somers 84 82 166
A Nesimowski 82 85 167
H Griessel 90 80 170
H de Villiers 88 83 171
J Loubser 88 84 172
W Groenewald 92 85 177
N Faroa 85 92 177
J Hamner 89 97 186

Category: