Junior IPT
Die 2011 Junior Inter Provinsiale Toernooi vind plaas vanaf 10 - 16 Desember 2011 te Leopard Park Gholf Klub.
Die Boland word hierdie jaar deur die volgende spelers verteenwoordig:
Barry Barnard
Hendri van der Walt
Joubert Spies
Keelan Africa
Lourens Bester
Neill Janse van Rensburg
Shane Ross
Nicolai Burger
Andre Rossouw (Bestuurder)
Die Boland het in 2008 die titel verower, en ons hoop met hierdie uitmuntende span, om dieselfde hierdie jaar te doen!
Baie sterkte manne, ons glo dat dit goeie toernooi sal wees, waar goeie gholf gespeel sal word en vriendskapsbande versterk sal word!
Die span en spelers se vordering kan daagliks dopgehou word op die volgende link:
VERJAARSDAE
7 April
Hynnes Herselman
12 April
Chris Botha
25 April
Eric Bester
26 April
Kine Bredenkamp
27 April
Amore Steyn
Namens die Boland Gholf Unie wil
ons vir julle 'n baie gesëende
dag toewens!
