SPANNE BEKEND
Die 2011 HEXANGULAR Toernooi word gespeel van 1 - 4 Oktober 2011 in Kathu.
Dit is vir die Boland Gholf Unie aangenaam om die volgende spelers se name bekend te maak wat vir die onderskeie spanne gaan speel:
O/16 - Span
Neil Janse van Rensburg
Armandt Grobbelaar
Byron Williams
Alwyn Zaayman
Nesville Croy
Lourens Kleynhans
HP van der Merwe
Trevor Thomas
O/19 - Span
Barry Barnard
Henri van der Walt
Lourens Bester
Shane Ross
Joubert Spies
MJ Steyn
Keelan Africa
Nicolai Burger
Baie geluk aan al die bogenoemde spelers. Ons glo en vertrou dat julle uitstekende gholf sal speel, geniet die toernooi en hou ons Unie se naam hoog!!
VERJAARSDAE
7 April
Hynnes Herselman
12 April
Chris Botha
25 April
Eric Bester
26 April
Kine Bredenkamp
27 April
Amore Steyn
Namens die Boland Gholf Unie wil
ons vir julle 'n baie gesëende
dag toewens!
