logo

OPKOMENDE TOERNOOIE

Attention: open in a new window. PDF | Print | E-mail

Die volgende Boland Junior Toernooie word in ons streek gespeel:

  • Swellendam Junior Ope - 4 September 2011
    Hierdie is die laaste toernooi waar spelers nog 'n moontlike kans het om gekies te kan word vir die "Hexangular" Toernooi wat plaas sal vind in Kathu vanaf 30 September 2011 tot 4 Oktober 2011.

    Putt

  • Hermanus Junior Ope - 11 September 2011
    Hierdie uitstekende gholfbaan is gewoonlik een van die gunsteling bane vir ons jong spelers om op te speel en beloof om weereens 'n super suksesvolle dag te wees!

VERJAARSDAE

1 April
Tom Pienaar

7 April
Hynnes Herselman

12 April
Chris Botha

25 April
Eric Bester

26 April
Kine Bredenkamp

27 April
Amore Steyn

 


Namens die Boland Gholf Unie wil
ons vir julle 'n baie gesëende
dag toewens!

Happy_bday