logo

Junior News

Boland Junior Bepalings 2012

Attention: open in a new window. PDF | Print | E-mail

Die Boland Junior Gholf Bepalings vir 2012 is uiteindelik beskikbaar.

Neem kennis dat indien daar datums sou verander ons u betyds daarvan in kennis sal stel!

Voortaan sal alle inskrywingsvorms, lotings, en resultate van al die Junior Opes op ons Junior webblad geplaas word.

Aan al ons Juniors, baie sterkte vir die jaar wat voorlê, hoop julle speel goeie gholf hierdie jaar, waardeer die geleenthede wat julle kry en gebruik dit om "Beter as die Beste" te word!!

Die bepalings kan op die volgende skakel gevind word:
http://www.bolandgolf.co.za/downloads/category/24-boland-fixtures

 

 

2012 CERES Junior Ope

Attention: open in a new window. PDF | Print | E-mail

Die 2012 Junior Gholf seisoen het afgeskop met die Ceres Junior Ope wat op 15 Januarie 2012 gespeel is.

52 Junior spelers het aan die Ope deelgeneem waarvan 7 spelers in die D-Afdeling gespeel het.

Die uistlae is as volg:

A-Afdeling:
Alwyn Zaayman            - 74 (uitspeel)
Tom Pienaar                 - 74
Bianca Theron              - 75

B-Afdeling (Bruto):
Cas Mouton                  - 79
Allister Beukes              - 80
Matthew Wilmot            - 83 (uittel)

C-Afdeling (Bruto):
Eben Spangenberg        - 94
Dandre Spies                - 95
Lawrence Steyn            - 99

 

 

Kersfees 2011

Attention: open in a new window. PDF | Print | E-mail

Namens die Boland Gholf Unie wil ons alle ouers & spelers bedank vir julle toewyding en samewerking deur die jaar!

Mag julle hierdie Christus fees seisoen goeie gesondheid, veiligheid, vrede, vreugde en liefde as geskenk uit ons Vader se hand ontvang.

Ons bid dat God julle sal sëen met 'n wonderlike Kersfees en 'n voorspoedige 2012!!

 

Page 1 of 9

VERJAARSDAE

3 Januarie
Jacques Kenny
Meyer le Roux

4 Januarie
Jaco Coetzee

5 Januarie
Crystal Beukes

6 Januarie
Juan Steyn

7 Januarie
Tian van Lill

9 Januarie
Shane Ross

12 Januarie
Wikus Smit

16 Januarie
Luan Louw

20 Januarie
Hennie Beukes

29 Januarie
Carl Brown

31 Januarie
Edward de Villiers

 


Namens die Boland Gholf Unie wil
ons vir julle 'n baie gesëende
dag toewens!

Happy_bday