Ethan skitter in Bobby Locke Ope

Ethan Smith het vandag op Robertson skitterende gholf gespeel en die Bobby Locke Ope met ‘n puik telling van 136 (71, 65) gewen.
Sy ronde-tellings was 71 en 65 vir 136 – 8 houe minder as baansyfer.
Hennie O’Kennedy het self puik gespeel met rondes van 67 en 73 vir ‘n tweede plek op 140.

BESTE TELLINGS:

E Smith 136
H O’Kennedy 140
L Boshoff 145
LB Boshoff 146
HJ Human 146
B Smith 147
T Davidowitz 147
K Ochse 148
C de Bruin 148
A Oosthuizen 148
C Losper 151
P Spies 151
R van Schoor 151
F Husfeld 152
D Cronje 153
K Thomas 153
J Spies 154
C Muller 154
J Mostert 155
K Conradie 155
A Fick 155
JP Hugo 155
T Snyders 156
L Loubser 156
WP Botha 156
D Jacobs 157
N Mastress 157
C Swanepoel 158
M Adendorf 159
F van Zyl 159
R Oosthuizen 159
I du Plessis 159
M Janse van Vuuren 160

Category: