Cedric Rooi wen Malmesbury Ope na uitspeelstryd

Cedric Rooi het vandag die Nedbank Malmesbury Ope gewen nadat hy vir Neswill Croy op die eerste uitspeel-putjie geklop het.
Rooi en Croy het albei tellings van 140 behaal.
Hennie O'Kennedy (134) en Keagan Thomas (137) het laer tellings gespeel, maar is gediskwalifseer omrede hulle die putjies in die verkeerde volgorde gespeel het. Nadat hulle die 1ste putjie gespeel het, het hulle putjies 11 en 12 gespeel in plaas van putjies 2 en 3. Ook Philip Swanepoel (140) is vir dieselfde rede gediskwalifiseer..

TELLINGS:
Cedrick Rooi 0 38 31 69 34 37 71 140
Neswill Croy +3 36 33 69 35 36 71 140
Craig Louw 0 35 37 72 32 37 69 141
Daniel Cronje +3 35 37 72 34 35 69 141
Jurian Mostert +1 36 34 70 34 37 71 141
Karl Ochse +3 36 33 69 36 36 72 141
LB Boshoff 0 35 39 74 36 31 67 141
Tyron Davidowitz +3 38 36 74 34 33 67 141
Philip Spies +1 37 35 72 35 35 70 142
Robbie Oosthuizen 3 35 35 70 34 39 73 143
Jaco Pieters 3 37 36 73 35 36 71 144
Aidon Willemse 0 39 36 75 38 34 72 147
Brendan Els +1 40 36 76 37 34 71 147
Luan Boschoff +4 38 36 74 37 36 73 147
Pieter Coetzee 1 35 36 71 37 40 77 148
Deon Coetzee 4 36 36 72 39 38 77 149
Hezron Frieslaar 2 41 36 77 35 37 72 149
Riaan Lewis 1 40 35 75 37 37 74 149
Shaun Adriaanse 2 37 37 74 36 39 75 149
Carlos Losper 2 35 35 70 41 39 80 150
Ethan Joseph 3 38 38 76 38 36 74 150
Dylan Jacobs 0 38 38 76 38 37 75 151
Lionel Aston 2 37 38 75 36 40 76 151
Jamie Josephs 3 39 37 76 40 36 76 152
Joniel Coetzee 6 38 38 76 41 35 76 152
Peter Willemse 1 37 39 76 40 37 77 153
Andor Hanekom 1 41 39 80 40 34 74 154
Angelo Keffers 6 44 37 81 36 38 74 155
Cornel MŰller 0 41 37 78 38 39 77 155
Hennie Hamer 6 39 41 80 37 38 75 155
Herman Redelinghuys 6 37 36 73 41 42 83 156
Stephan Loubser 7 33 39 72 45 39 84 156
Morne Jansen van Vuuren 0 40 40 80 37 40 77 157
Cameron Somers 6 42 40 82 37 39 76 158
Eugene Huysamer 6 42 36 78 42 38 80 158
Luca Schwarte 2 41 37 78 38 42 80 158
SJ van Heyningen 5 39 39 78 40 42 82 160
Collin Smith 8 38 39 77 42 42 84 161
Keanan Keffers 6 40 42 82 39 40 79 161
Lyle April 6 40 39 79 39 44 83 162
Pieter February 12 40 39 79 43 40 83 162
Francis Clarke 5 41 40 81 40 42 82 163
Jacobus McKrieling 7 41 44 85 43 40 83 168
Dick Coetzee 6 38 43 81 48 40 88 169
Petrus Kleinbooi 7 45 41 86 42 42 84 170
Wayne van Tonder 14 51 43 94 45 46 91 185
* GEDISKWALIFISEER:

Hennie O'Kennedy +5 33 34 67 34 33 67 134
Keagan Thomas +5 35 37 72 32 33 65 137
Phillip Swanepoel +4 33 34 67 34 39 73 140

Category: