Junior Golf

Daniel Cronje skitter op Clovelly

Daniel Cronje van die Paarl het sy groot talent ondertreep met ‘n goeie tweede plek tydens die Lion of Africa Junior Ope-toernooi wat op die Clovelly-baan gespeel is.
Cronje het rondes van 70 en 70 gespeel vir ‘n totaal van 140 – 4 houe minder as baansyfer. Hy was in die tweede plek.
Die toernooi is gewen deur Christo Lamprecht van die Suid-Kaap op 138 – Lampbrecht is die huidige Sanlam SA Amateur-kampioen.

TELLINGS

Dag 1 van SA o.13-toernooi - Boland in 8ste plek

Die Bolandse o.13-span is na die eerste ronde van die SA Nomads o.13-toernooi in die 8ste plek. Die toernooi word by die Port Elizabeth-gholfklub gespeel.
Vir die Bolanders het Conrad Loubser en Dylan Kayne met 77 elk die beste tellings aangeteken.

SPANTELLINGS NA RONDE 1 (5 uit die 6 spanlede se tellings tel):

Pages

Upcoming Tournaments

02/09/2018

This is a Boland OoM Counting Event

23/09/2018

This is a Boland OoM Counting Event

01/10/2018

This is a Boland OoM Counting Event

Junior Golf Tournament Results

Date Tournament Winner Club Points
Finished on 13/05/2018 2018 Porterville U13/U15 Junior Closed Result PDF
Finished on 03/04/2018 2018 Robertson Junior Closed Result PDF
Finished on 21/01/2018 2018 Citrusdal junior closed Result PDF
Finished on 14/01/2018 2018 Worcester junior closed Result PDF