Bolandse o.14-spelers doen goeie ondervinding op

‘n Baie suksesvolle o.14-toernooi is pas aangebied op die Worcester-baan. Spanne van 6 het aan die toernooi deelgeneem en vyf 9-putjie-stelle is gespeel waarvan die 5 beste tellings van elke span in ag geneem is vir die spantotaal.
Die toernooi is gewen deur Noordwes (1 032), gevolg deur die Suid-Kaap (1 072), Grens (1 100), Noord-Kaap (1 142), Boland (1 145) en Vrystaat 1 156.
James Joubert het die beste gevaar van die Bolanders wat individuele spel betref.
Die Bolanders se individuele tellings was:

James Joubert 47 40 43 43 46 219
Danie Jooste 48 48 47 43 46 232
Auden Julies 44 48 44 42 45 223
Johandre Theron 56 46 45 46 48 241
Ghery Rabie 52 47 49 52 48 248
Trivino Sauls 43 48 46 50 51 238
BESTE 5 TELLINGS PER RONDTE 234 229 225 224 233 1145

INDIVIDUELE TELLINGS:
Leonard Bevan NOORD-WES 40 42 38 41 35 196
Jordan Wessels NOORD-WES 45 38 36 40 38 197
Trent Evans SUID-KAAP 40 44 39 44 33 200
Tiaan Hugo SUID-KAAP 44 37 41 39 40 201
Ryan Koekemoer GRENS 41 38 41 47 38 205
Werner Potgieter GRENS 51 38 38 40 38 205
Jano Malan NOORD-KAAP 44 40 41 42 40 207
Janko vd Merwe NOORD-WES 49 43 40 41 41 214
Ruben Jv Rensburg NOORD-WES 48 41 46 39 40 214
TJ Sandys VRYSTAAT 44 42 38 44 49 217
Ian Barnard SUID-KAAP 45 46 41 43 42 217
James Joubert BOLAND 47 40 43 43 46 219
Rialdo de Bruin NOORD-WES 46 49 43 43 41 222
Zander Nel NOORD-WES 44 43 47 48 41 223
Auden Julies BOLAND 44 48 44 42 45 223
Eddie Abrahams GRENS 45 48 43 45 43 224
Johan Kruger NOORD-KAAP 41 45 45 44 51 226
Jason Brooks GRENS 44 47 47 44 45 227
PA Karsten NOORD-KAAP 49 50 45 42 43 229
Rose Mokoena VRYSTAAT 52 43 46 48 41 230
Danie Jooste BOLAND 48 48 47 43 46 232
Joshua Marais SUID-KAAP 50 43 41 49 49 232
Hendre vd Watt VRYSTAAT 48 47 47 44 47 233
Nathan Jacobs SUID-KAAP 46 47 49 46 46 234
Trivino Sauls BOLAND 43 48 46 50 51 238
Jaydan Durandt SUID-KAAP 48 54 45 48 44 239
Lourens Maritz NOORD-KAAP 51 56 43 46 44 240
Jano Stone VRYSTAAT 51 48 48 51 43 241
Johandre Theron BOLAND 56 46 45 46 48 241
Ben Weber GRENS 52 49 43 52 45 241
Casper du Plessis NOORD-KAAP 47 55 48 48 48 246
Ghery Rabie BOLAND 52 47 49 52 48 248
Jeandre vd Merwe VRYSTAAT 50 56 47 48 48 249
Didi Nel VRYSTAAT 47 47 52 51 54 251
Andre Theron NOORD-KAAP 48 56 45 51 51 251
Luke Moore GRENS 51 48 55 53 51 258

Category: