Boland o.14-span vertoon goed op Worceser

Die Bolandse Uitnodiging o.14-span het ‘n verdienstelike 4de plek behaal tydens ‘n provinsiale o.14-uitnodigingstoernooi waaraan nog 6 ander spanne deelgeneem het.
Die finale puntestand was: WP 839, Grens 864, Noordwes 878, Boland 894, Suid-Kaap 918, Noord-Kaap 1000 en Vrystaat 1019. Die toernooi is op Worcester gespeel.
Gerard Hartman het die beste van die Bolanders gevaar en was op 171 in die 7de algehele plek. Ander Bolanders se tellings: Ghery Rabie 176, Trevino Sauls 177, Sergio Japhets 179, Johandre Theron 191 en Rynhardt van Zyl 2003.

Category: