Boland o.13-span vertoon stewig teen provinsiale spanne

Die Bolandse o.13-span het stewig vertoon oor die naweek tydens die toernooi waaraan spanne van die WP en Suid-Kaap ook deelgeneem het.
WP A het die spankompetisie met ‘n telling van 769 gewen, terwyl Boland en Suid-Kaap nek-aan-nek was vir die tweede plek. Suid-Kaap eindig op 800 punte, Boland op 801 en die WP se B-span op 851. Die toernooi is op Worcester gespeel.

BOLAND-UITSLAE:

Dag 1:
BEURTSPEL:

4 Lucene Willemse / Sergio Japhets 48
3 Ingemar Scholtz / George Botha 52
2 Ghery Rabie / Ineke Brynard 45
1 Conrad Loubser / Johandre Theron 42
135

BETERBAL:

4 Lucene Willemse / Sergio Japhets 46
3 Ingemar Scholtz / George Botha 43
2 Ghery Rabie / Ineke Brynard 43
1 Conrad Loubser / Johandre Theron 41
127
DAG 2:
ENKELS:

8 Ingemar Scholtz 46
7 Lucene Willemse 54
6 Sergio Japhets 55
5 George Botha 48
4 Johandre Theron 45
3 Ineke Brynard 42
2 Ghery Rabie 49
1 Conrad Loubser 39
269
ENKELS:

8 Ingemar Scholtz 52
7 Lucene Willemse 47
6 Sergio Japhets 49
5 George Botha 52
4 Johandre Theron 41
3 Ineke Brynard 43
2 Ghery Rabie 50
1 Conrad Loubser 40
270
TOTAAL 801

Category: