Anton dra kroon op Montagu

Danksy konstante gholf is Anton Pieters gekroon as kampioen na die Montagu Ope-toernooi. Pieters se wentelling (141) was 3 houe minder as baansyfer.
Twee manne wat die Montagu-baan baie goed ken, Kosie Conradie en Andre Ficks, was op 143 in die tweede plek.
TELLINGS:
Anton Pieters 71 70 141
Kosie Conradie 69 74 143
Andre Ficks 74 69 143
Willem Rossouw 73 71 144
Phillip Swanepoel 71 74 145
Karl Ochse 71 74 145
Anton Oosthuizen 73 72 145
LB Boshoff 73 73 146
Coenie Swanepoel 72 75 147
Dirk van der Merwe 72 75 147
Ethan Smith 73 76 149
Carlos Losper 73 77 150
WP Botha 76 74 150
Paul Baatjies 73 78 151
Aidon Willemse 73 79 152
Ryk van Schoor 79 73 152
Alric Rooi 77 75 152
Ferdie van der Merwe 79 75 154
Angelo Keffers 80 76 156
Klaas Keffers 81 76 157
Clement de Bruin 82 76 158
Cornel Muller 83 77 160
Jurian Mostert 82 81 163
Jaco de Kock 84 82 166
Keanan Keffers 87 83 170
Danny Wattrus 93 83 176

Category: